Tag Archives: mooi gedig

Vertroue

5 Jan

Die stil tye

Die skielike alleen oomblikke

Dit is wanneer dit my vang

Die verlede en al my keuses

Ek is in my siel in bang
Lees voort

My liefde

7 Mar

My eerste poging… xx

liefde

Jy is my holderstebolder engel

tuimel rond in my gedagtes

en maak ammok in my hart

onverwags het jy kom veg,

baklei teen al my smart Lees voort

Soms – Lanzél

23 Feb

Soms as my hart oor sy eie ritme struikel
is dit Vrees wat stop om my op te tel.
Ek’s verkleef aan die vreemde metgesel
terwyl ons aanstap na die alleenwees-hel. Lees voort