Tag Archives: wat is liefde

My liefde

7 Mar

My eerste poging… xx

liefde

Jy is my holderstebolder engel

tuimel rond in my gedagtes

en maak ammok in my hart

onverwags het jy kom veg,

baklei teen al my smart Lees voort

Ek is wie ek is…en dit is ek.

23 Feb

Wie bepaal hoeveel ‘n mens werd is? Wie het die reg om jou te oordeel, te veroordeel, oor jou verlede? Waar is vergifnis?

Ek is op die oomblik in ‘n ongelooflike moeilike posisie in my lewe. Aan die een kant wil ek weghardloop, ‘n muur bou om my hart, en aan die ander kant wil ek soos ‘n leeuwyfie staan en baklei vir my reg om weer te probeer. My reg om die verlede te vergeet, en aan te beweeg. My reg op ‘n beter lewe, ‘n beter toekoms en onvoorwaardelike liefde. Die wete dat ek genoeg is, nes ek is. Lees voort