Vertrou God

6 Nov

Wanneer God jou na ‘n afgrond lei,
Vertrou Hom ten volle dan sal net een van 2 dinge gebeur,
of Hy sal jou vang wanneer jy val, of Hy sal jou leer om te vlieg!’
Dis die krag van hierdie een sinnetjie!
God gaan dinge vir jou vandag rondskuif sodat dinge vir jou kan uitwerk in jou guns.
As jy dit glo, lewe dit.
As jy dit nie glo nie, vergeet dit uit.
God maak deure toe wat geen mens op aarde oop kan maak nie & God maak deure oop wat geen mens op aarde kan toe maak nie.


One Response to “Vertrou God”

  1. toortsie November 11, 2010 at 11:23 vm #

    ek glo dit

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: