Liefde en vriendskap

11 Nov

Die hartseer en pyn,

deur ons altwee veroorsaak.

Nuwe liefde aan altwee beskoor.

 

Jy was gelukkig, of altans oppervlakkig miskien…

Nou, in hartseer gehul

wil ek daar wees om jou deur alles te help.

 

Jy sluit my uit, ignoreer my strak

Wil aan niemand bekend maak

wat in jou hart omgaan.

 

Onthou net,

God het vir elkeen geluk beplan,

geduld is die wagwoord

 

Ek is daar vir jou,

vir môre, gister en nou…

 

– Helga Gouws © –

 

 

Ek het die gedig in die hoërskool geskryf, en weer ontdek. Bring ou memories terug! So naiëf!

4 Responses to “Liefde en vriendskap”

  1. Xena Phoenix November 11, 2010 at 3:49 nm #

    Welkom tot blogland.

    • hx November 12, 2010 at 7:44 vm #

      Dankie!! Laat weet my as jy enige comments of suggestions het!

  2. malkop November 11, 2010 at 6:13 nm #

    Hoe waar is die woorde nie! Verhoudings is kompleks, al is dit nie altyd seksueel nie. Dankie vir die, dis ongelooflik vanpas op my dag gewees.

    • hx November 12, 2010 at 7:44 vm #

      My plesier. Ek het die gedig in Std 8 geskryf, ek dink. Ek was mal verlief, en het toe maar besluit om die vriendskapskaart te speel!

      Alle verhoudings is kompleks, dit maak seker nie saak hoe oud jy is nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: