Vriende is soos blomme, en ek is ‘n kaktus!

12 Nov

Vriende is soos blomme.


Jy kan hul vertroetel,
maar een of ander tyd
verlep hulle & gaan dood.

Daarom is ek jammer
om jou in kennis te stel
dat ek nie ‘n blom is nie.

Nee, my vriend… ek is ‘n KAKTUS
 

Altyd daar en vrek is nie ‘n opsie nie!

Uit die bed gespring vandag & besluit,
OUD WORD SE GAT !!!!!
Van nou af luister ek net
Rock music
Kleur my hare rooi
Dra stywe
HELDER klere
Drink ELKE aand `n bottel rooi wyn
Kyk na die dimpels op my boude & sê :

” JULLE is FLIPPEN GORGEOUS ! “

Hoop jou dag is gesaai met humor ..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: