Filemon en Grondhervorming

18 Jan

Filemon het ‘n hoenderplaas gekry deur die staat se grondhervormings-ding.
Sy buurman was ook ‘n hoenderboer en het kom kennis maak.

“Hoenderboerdery is nie maklik nie,” verduidelik hy. “Ek sal jou 100 kuikens gee om te help begin.”

Filemon was baie dankbaar. Die buurman kom loer weer in, so twee weke later, om te hoor hoe dit gaan.
“Hau, nie te goed nie. Al die kuikens hy het gavrek !!

Die buurman sê: “Ek kan dit nie glo nie. Ek het nog nooit probleme gehad nie. Laat ek jou nog 100 kuikens gee.”

Twee weke later ontmoet hulle weer, en Filemon sê weer:
“Ek kan det nie verstaan nie….almal die kuikens hy het weer gavrek…”

Verstom vra die buurman: “Wat het verkeerd gegaan? Wat het jy aan hulle gedoen?”

Filemon: “Eish, ek weet nie eintlik nie. Miskien ek plant hulle te diep.”

One Response to “Filemon en Grondhervorming”

  1. Cecilia van Reenen Februarie 8, 2016 at 5:11 vm #

    Uitstekend

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: