Jakob & Hendrik

19 Jan

Twee boere, Jakob en Hendrik dryf rond in ‘n reddingsboot op see.  Hulle
grawe deur die boot se voorraad en Hendrik ontdek ‘n lamp.

Hy vryf die lamp en ‘n genie kom uit. “Die slegte nuus”, sê die genie, “is dat
daar net een wens is”

Hendrik, sonder om te dink, skree: “verander die see in brandewyn en coke!”

Die genie klap sy hande en die see verander in brandewyn en coke.

Die twee sit doodstil en dink. Jakob staar na Hendrik  met misnoë. “Mooi
so, breindood” sê hy, “nou moet ons in die flippen boot piepie!!”

One Response to “Jakob & Hendrik”

  1. Monica Kearns Oktober 18, 2013 at 2:25 vm #

    Kan mens inteken en dit daagliks ontang

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: