Jy is BAIE, BAIE kosbaar!

20 Jan

Elke vrou behoort te besef sy kan nie veel verander aan die lengte van haar bene, die wydte van haar heupe of die geaardheid van haar ouers nie…

Elke vrou behoort te besef haar kinderjare mag dalk nie perfek gewees het nie… Maar dis verby…

Elke vrou moet vir haarself uitklaar presies wat sy sal doen of nie sal doen nie ter wille van die liefde…
Hoe om alleen te bly selfs al hou sy nie daarvan nie.
Wie sy kan vertrou en wie nie en hoekom sy nie alles persoonlik moet opneem nie.

Elke vrou behoort te weet waar om te gaan as haar siel lafenis nodig het, of dit nou haar beste vriendin se kombuis of ‘n luukse gesondheidspa in die berge is.

Elke vrou behoort te weet wat sy sal kan regkry binne een dag…
Een maand en een jaar…
En wat sy nie sal kan reg kry in ‘n leeftyd nie.

Elke vrou behoort ‘n vriendin of twee te hê vir wie sy hierdie boodskap kan stuur sodat hulle kan onthou om te lag en dans en sing sonder rede, sommer net as vrou…

WANT JY IS BAIE, BAIE SPESIAAL EN KOSBAAR

25 Responses to “Jy is BAIE, BAIE kosbaar!”

  1. monica Julie 21, 2013 at 7:40 nm #

    Hierdie is soooo pragtig. Baie dankie, wonder net hoe ek dit per e pos kan kry of print, werk van galaxy tablet af en is nog dom. Ly ekbhet op die blog afgekom.

  2. tweety534 Oktober 10, 2013 at 2:28 nm #

    Voorwaar pragtig en vir elke vrou bedoel!

  3. petro Viljoen Oktober 10, 2013 at 3:44 nm #

    Dis pragtig en so waar.

  4. jacky Oktober 10, 2013 at 5:14 nm #

    Baie mooi en kosbaar

  5. Margie Oktober 10, 2013 at 7:40 nm #

    pragtige woorde

  6. Adriana Van Staden Oktober 11, 2013 at 6:04 vm #

    Awesome boodskap. Dankie

  7. drieka Oktober 11, 2013 at 12:37 nm #

    Baie mooi

  8. hannetjie Oktober 11, 2013 at 1:32 nm #

    Dis baie mooi

  9. Brenda Erasmus Oktober 11, 2013 at 2:34 nm #

    Die gedigte is so inspirerend. Dit laat n vrou weereens besef sy beteken iets vir die wereld as die lewensdruk te veel raak. Selfs net om weereens die mooi in die lewe raak te sien. Dankie!

  10. Alet Coertzen Oktober 11, 2013 at 5:33 nm #

    Dis opbouend en pragtig

  11. annemarie Oktober 11, 2013 at 5:58 nm #

    Pragtig

  12. cathey Oktober 13, 2013 at 5:25 vm #

    Kosbaar vir elke vrou

  13. judy Oktober 13, 2013 at 1:57 nm #

    Pragtig

  14. sinead Oktober 14, 2013 at 1:46 nm #

    Dis baie nice!

  15. Amanda Oktober 15, 2013 at 1:38 nm #

    Verskriklike mooi woorde

  16. Anette Oktober 16, 2013 at 4:24 nm #

    Elke vrou behoort te voel en weet sy is spesiaal in die oe van ander en in die oe van die man aan wie haar hart en lewe behoort!

  17. Tamatie Payne November 19, 2013 at 8:09 vm #

    Baie mooi en waar

  18. ria November 20, 2013 at 4:57 vm #

    Nuwe mening aan die lewe te gee.

  19. Ina Lancaster Maart 28, 2014 at 4:35 vm #

    Baie inspirerend en pragtig!!…nie net in dae wat jy bedruk voel nie maar ook in goeie tye!! Dit inspireer my so baie en ek wil graag ander mense ook daarmee inspireer, want ons het dit almal nodig, meer as wat ons dit ooit kan besef!!

  20. Mariè April 19, 2014 at 7:39 vm #

    So mooi en elke woord is spesiaal vir elke vrou!!! Elke vrou is kosbaar!!!

  21. maenie April 19, 2014 at 7:51 vm #

    Ek is mal daar oor dit is pragtug

  22. makkie bothma Julie 2, 2014 at 10:37 vm #

    AMEN. Dis so waar. Baie dankie vir die deel hiervan. Groete Makkie Bothma

    • hx Julie 23, 2014 at 1:16 nm #

      Groot plesier xx Hx

  23. Nina Julie 2, 2014 at 12:59 nm #

    Baie mooi en kosbaar

  24. Elizabeth J Grobler Julie 2, 2014 at 8:17 nm #

    Kosbaar elke vrou behoor dit te lees

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: