Alles…of niks

16 Mar

Hou vas my hart

As jy my liefhet

vir wat jy sien,

hoe God my geskape het

is net jou oë lief vir my.

 

As jy my liefhet

vir wat jy hoor

vir wat ek gesê het

is jy net lief vir my woorde.

 

As jy lief is

vir my hart en verstand

vir alles wat ek was en is

net dan is jy regtig lief vir MY.

 

Maar as jy nie lief is

vir elke fout

vir dit wat in my verlede is

moet jy my nie liefhê nie.

 

Dan moet jy wegloop

so gou as wat jy kan

gee geen vals hoop

ek sal verstaan.

Stukkende hart

 

© Hx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: