Jou tyd

19 Mar

Gister was ‘n goeie begin. Vandag kan jy selfs beter doen!

Wat jy tot op hierdie punt gedoen het is indrukwekkend. Wat jy nou kan doen is fenominaal.

Jy het baie moeite, aandag, tyd en opoffering ingesit om te kan wees wie jy is. Nou is die tyd om al daardie waarde saam te snoer en die beste jy te word wat jy kan wees.

Voel die sukses en absolute positiwiteit van al die doelwitte wat jy al bereik het. Jy is hier om ‘n verskil te maak, en wanneer jy doen sal jy sonder twyfel weet dat jy oppad is na jou Godgegewe doel.

The warm son skyn, die koue wind waai, en die lewe offer jou nuwe vreugde en uitdagings met elke dagbreek. Deur dit alles, maak nie saak wat nie, kan jy jou eie unieke waarde in antwoord op die lewe se uitdagings bied.

Leer uit jou teleurstellings, en bou op jou suksesse. Dit is JOU tyd om jou doelwitte en drome te bereik.

 

2 Responses to “Jou tyd”

  1. PA Stationers Oktober 16, 2014 at 10:55 vm #

    Ek het per ongeluk op hierdie stukkie afgekom toe ek vir ‘n vriendin inspirerende woorde vir haar seun se matriek eksamen gesoek het…. Sommer dadelik het ek die stukkie vir my eie kinders ook aangestuur…. WERKLIK PRAGTIG!

    • hx November 17, 2014 at 1:19 nm #

      Baie dankie Hx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: