jy…in my oë

23 Mar

in jou aksies sien ek doelgerigtheid

in jou woorde hoor ek ‘n visie

in jou verlede sien ek volharding

in jou drome hoor ek ambisie

 

in jou hande voel ek harde werk

in jou oë sien ek lag

in jou liefde voel ek passie

in jou fondasie sien ek krag

 

in jou vriendskappe sien ek lojaliteit

in jou hartseer hoor ek jou sin van waarde

in jou werk sien ek pligsgetrouheid

in jou gedagtes hoor ek liefde

 

jy is opreg

nederig

eerlik

regverdig

 

 

jy is Godgeskape

absoluut perfek

nes jy is

in elke aspek

 

© Hx

2 Responses to “jy…in my oë”

  1. Rina April 23, 2015 at 1:22 nm #

    Inspireerend. So Waar
    Be faithful to that which exists within you

    • hx Mei 27, 2015 at 3:16 nm #

      Baie dankie Hx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: