Geskenk van bo

24 Mar

Hemelse liefde

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

jy laat my hart stop

as jy jou arms onverwags van agter om my vou

my hart begin vinniger klop

selfs deur net ‘n aanraking van jou

 

jy draai my lewe onderstebo

hoe het dit gebeur met my

jy laat my weer in liefde glo

jy, ja net jy

 

al die twyfel in my hart

word deur ‘n soen van jou verblind

jy is die uitveër teen my smart

jy het met liefde my hart gevind

 

God het jou oor my pad gebring

‘n engel is jy

ek weet dat hulle in die hemel oor jou sing

ek het jou uit Sy hand gekry

 

© Hx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: