Ek mis jou net – Johan du Preez

26 Mar

alleen

 

 

 

 

 

 

 

 

Aan die ander kant van die wêreld.

Aan die ander kant van die kamer.

Met elke tree nader,

voel jy net nog ‘n tree verder,

want ek mis jou.

 

Aan die ander kant van hierdie tafel.

Aan die ander kant van hierdie kerslig.

Dans daar ‘n vlam in jou oë,

en ‘n glimlag op my gesig,

maar ek mis jou.

 

Aan die ander kant van my selfoon.

Aan die ander kant van my bed.

Al wanneer ek jou nie mis nie,

is wanneer ek jou in my arms het,

so ek mis jou!

Ek mis jou net.

One Response to “Ek mis jou net – Johan du Preez”

  1. Louisa Maart 30, 2014 at 6:57 vm #

    Beautiful en so sad!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: