anders

9 Apr

iets het verander

ek weet nie wat gebeur het nie

het ek iets verkeerd gedoen of gesê

dit voel asof ek nie kan opstaan

en net in die stof wil bly lê

 

die spontaniteit is weg

die gevoel dat jy my by jou wil hê

die sommer net bel en nonsens praat

alles het soos mis voor die son verdwyn

is jy dalk vir my kwaad?

 

ek bel en jy antwoord nie

reageer nie op ‘n sms

ek is verward

dinge het ewe skielik verander

ek word oorval deur smart

 

het ek jou versmoor

die eie ek te belangrik geag

het ek nagelaat om jou genoeg te waardeer

ek wil dit regmaak as ek mag

as jy my net kan sê wat het gebeur

 

© Hx

One Response to “anders”

  1. carinjonker Julie 25, 2016 at 10:46 vm #

    Reblogged this on Meisie Jy's Pragtig.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: