nou

23 May

son liefde

 

 

 

 

 

 

 

kwaad

 

vir myself

vir jou

vir die lewe

ons omstandighede

ons verlede

vir die situasie waarin ons is

 

verlore

 

ons drome

ons idees

ons ideale

ons saamwees

ons tyd

kinderlike onskuld in ons saamwees

 

bang

 

vir seerkry

vir verlies

vir jou stilte

vir jou weggaan

vir verandering

dat ek jou gaan verloor

 

 

onbereikbaar

 

onvoorwaardelike liefde

ongekende geluk

gedeelde sukses

‘n toekoms saam

vrede in my hart

die stille wete dat ek genoeg is

 

© Hx

2 Responses to “nou”

  1. mm September 11, 2015 at 1:55 nm #

    Dit is pragtig! Ek kan nie vir jou verduidelik hoe jou woorde my raak nie. Jy het ‘n ongelooflike mooi talent!

    • hx September 11, 2015 at 2:03 nm #

      Baie dankie. Jy laat my bloos. Helga xx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: