Donker Kant

3 Jun

Daar is ‘n plek wat ek ken,

dit is nie mooi nie

en baie min mense was al daar.

As ek dit nou vir jou wys

gaan dit jou laat weghardloop?

 

Of gaan jy bly?

Al maak dit seer?

Al probeer ek jou wegstoot?

Sal jy terugkeer

en my wys wie ek regtig is?

Asseblief wys my wie ek regtig is.

 

Almal het ‘n donker kant

Het jy my lief?

Kan jy myne liefhê?

Niemand is perfek nie,

maar ons is dit werd.

Jy weet ons is dit werd.

Sal jy my liefhê?

Selfs met my donker kant?

 

Soos ‘n diamant,

van swart stof.

Dit is moeilik om te weet

wat jy kan word

as jy opgee.

Moenie opgee op my nie.

Asseblief herhinner my aan wie ek regtig is.

 

Moenie weghardloop nie.

Belowe my jy sal bly.

En lief wees vir my,

en my donker kant.

Hartseer

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kelly Clarkson – Dark Side

 

 

2 Responses to “Donker Kant”

  1. rondomtaliedraai Junie 3, 2014 at 1:29 nm #

    Pragtig

    • hx Junie 10, 2014 at 8:55 vm #

      Dankie Hx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: