Jy verdien 100%

16 Jun

Hierdie is ‘n hartsding…iets wat ek MOET deel!

 

Die Here praat die afgelope tyd met my. –nie die “hier-is-My-stem” tipe praat nie, nee.

Deur ‘n liedjie hierdie keer. Dit mag nou seker vreemd klink, maar per toeval (as daar so iets is) kom ek af op Impact Radio, ‘n Christelike stasie. Die eerste dag wat ek luister speel daar ‘n liedjie:  Mooi wysie, ek hoor hier en daar ‘n woord. Dag 2, dieselfde liedjie, dag 3, 4, 5, 6… so gaan dit aan. Vannaand in my kar speel dieselfde liedjie weer. Nou kyk, as God wil praat, en ons nie luister nie, maak Hy seker, sommer BAIE seker, dat ons luister.

 

Ek het ‘n paar dae terug die lirieke opgesoek, dit losweg vertaal en op my blog geplaas (https://skoenlappertjie.wordpress.com/2014/06/10/onbeheersde-onvoorwaardelike-liefde/) …maar steeds kry ek nie regtig die boodskap nie. Vannaand, die eerste keer wat ek regtig 100% fokus op dit wat ek hoor, slaan die waarheid my tussen die oë. Ek is volmaak geskape!

 

Psalm 139: 14-18

 

“Ek wil U prys omdat U my so volmaak geskep het. U doen wonderlike werk.Ek weet dat U groot dinge kan doen. Daar is nie ’n been in my wat uit sy plek is nie.U ken my totaal. Alles is soos U dit wil hê. U het my gemaak.Toe ek grootgeword het, het U vir my gesorg. U beheer ook my hele lewe. Nog voordat ek mens geword het, het U my al beplan.U het my lewe toe al in u hand gehou. En U het besluit wat met my sou gebeur.God, dit troos my om te weet dat U alles in U hand hou. “

 

Hoekom “settle” ons so maklik? Aanvaar die krummels en besef nie dat ons deur God SO volmaak geskape is nie? Ek IS fearfully and wonderfully made, en ek VERDIEN liefde net soos wat God my liefhet. Onbeheersd, onvoorwaardelik.

 

Moenie minder as 100% aanvaar nie! Nie in jou verhouding, werk of vriendskappe nie. Stel jou standaarde hoër, stap weg van mense wat jou verkleineer. JY VERDIEN liefde! Dit maak nie saak wat in jou verlede gebeur het nie, dit maak nie saak hoe seer jy al gekry het, of dat jy ‘n gebroke mens is nie…en ons almal is in ‘n mate. God het jou lief, NES JY IS!!! DON’T SETTLE!!!

 

Gaan luister bietjie dié liedjie wat my so ongelooflik getref het. https://www.youtube.com/watch?v=USg_uz32aas

 

Veridia – Furious Love

 

“He said that I would never be

A silhouette that he would want

I shifted shape and recreated me

The girl I was, I soon forgot

A love like that won’t last long

So suddenly it all goes wrong

When beauty starts to fade

 

But You say I am beautiful

I don’t need the world’s approval

Only you madly pursue me

And jealously tell me

I am worthy of

Furious love

 

With all you have and all you are

Your universe was incomplete

In a sea of silver stars

Still the sky was dark

And so you dreamed of me

A love like that is all I want

I don’t ever have to be what I am not

God, I love the way

 

You say I am beautiful

I don’t need the world’s approval

Only you madly pursue me

And jealously tell me

I am worthy of

Furious love

 

Your passion is a fire

An all consuming fire

I can’t get enough

Furious love

 

You say I am beautiful

I don’t need the world’s approval

Only you madly pursue me

And jealously tell me

I am worthy of

Furious love

 

Your passion is a fire

An all consuming fire

I can’t get enough

Furious love

 

Your passion is a fire

And all consuming fire

I can’t get enough

Furious love”

 

“You say I am beautiful, I don’t need the world’s approval . Only you madly pursue me and jealously tell me I am worthy of Furious Love”

 

ONTHOU dit! JY IS WORTHY!!!!

 

As jy nogsteeds twyfel gaan lees die volgende:

 

  • Psalm 139: 13-16
  • Efesiërs 2: 4-9
  • Mattheus 6: 25-34
  • 2 Korintiërs 12:9
  • Jeremia 29:11
  • Romeine 5:8
  • Mattheus 10:31
  • 2 Korintiërs 12:10
  • Johannes 3:16
  • Romeine 8:28
  • 1 Petrus 1:18
  • Hebreërs 4:16
  • Romeine 8: 1-39
  • Galasiërs 2:20
  • Efesiërs 2: 1-22

 

Hou aan glo dat God die nie foute maak nie. Jy is wonderlik, beeldskoon en geliefd. Moet niks minder aanvaar nie!

 

© Helga Gouws

 

vrou in aanbidding

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: