Altyd Gewonder

4 Aug

Altyd gewonder, hoe loof die sterre

Altyd gevra, hoe prys die maan?

Want, se die Woord,

Alles gee eer

Aan die wonderlike God

Die groot Skepperheer

~

En nou weet ek

Net om te wees

En te doen wat jy is

Geen werke of strewe is nodig

Om te lowe – Hom wat waardig is

~

Wees soos ‘n ster

Wat rus in sy baan

En skyn van Sy glorie

Soos die volmaan

En jy sal vanself

Sy naam verhoog –

Die Groot Adonai

Met jou lof orlaai

~

-Skrywer onbekend-

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: