Deur jou vingers…

16 Aug

Jy, in die huis van haat verdwaal.
Daar’s ‘n prys om te betaal.
Soek jy bang in ‘n donker gang, waar die lig deur die luike val
.

En hier, leer die fout wat jy begaan.
‘n Goue les daaraan.
Jy’t my hart ontvoer oor jou koue vloer.
Waar jy vir my alleen laat staan.

Vra ek te veel om saam met my dit te deel, wat ander bymekaar hou?
Vra ek te veel om saam met my dit te deel, wat ‘n hart van jou wil hê?

Kyk, hoe ek deur jou vingers val.
En die donker my kom haal.
Kyk, hoe ek deur jou vingers val.
Kyk hoe val ‘n man van staal.
In die slot van ons verhaal.
Waar ek deur jou vingers val.

Dis ek, wat jy deur jou vingers saai.
Deur jou rug op my te draai.
En weg te loop, terwyl jy hoop dat ek jou soos ‘n boek om blaai.

Vra ek te veel om saam met my dit te deel, wat ander bymekaar hou?
Vra ek te veel om saam met my dit te deel, wat ‘n hart van jou wil hê?

 

Musiek en lirieke deur Steve Hofmeyr – Uitgewer EMI Music Publishing

Sand deur vingers

 

4 Responses to “Deur jou vingers…”

  1. rondomtaliedraai Augustus 17, 2014 at 5:34 vm #

    mooi!

  2. liana Oktober 14, 2015 at 12:52 nm #

    Dit is pragtig julle soooo sweet

  3. bianca Maart 10, 2016 at 9:20 nm #

    Dis regtag oneindig mooi

    • hx Augustus 1, 2016 at 10:54 vm #

      Baie dankie x

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: