1 Aug

Jy hou my op die regte pad
Jy laat kyk my Op
Jy het God in jou hart

Jy laat my lag
Jy maak my bly
Jy is die sonstraal in my dag

Jy beur my op
Jy staan my by
Jy is die bemoedigende stem in my kop

Jy soek die beste in my
Jy gee nooit op
Jy verdien jou plek aan my sy

Jy…dit is net jy

© Helga Gouws

2 Responses to “”

  1. rondomtaliedraai Augustus 1, 2016 at 5:03 nm #

    Lekker om jou te sien Jy is skaars

    • hx Augustus 2, 2016 at 7:30 vm #

      Dankie, lekker om terug te wees. Lewe gebeur en min tyd vir skryf xxx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: