Archive | Gedigte RSS feed for this section

Die avontuur van die liefde

28 Mei

Die avontuur van die liefde laat ons soms ontnugter

Meestal los dit ons verwese, bang, ontbloot en skugter

Maar soms, net soms, gee dit ‘n vlam van binne

Dit maak ons opgewonde, warm, en laat ons vergeet van die verlede se dinge Continue reading

Sommer net…

27 Mei

Gesteelde tyd, sommer net ‘n oomblik

Dan gaan die wêreld staan

Kleure vermeng in ‘n beeldskone kunswerk

Dood stil

Net ek en jy Continue reading

My hart of my lyf?

18 Jan

Weggesteek vir die wêreld

Tog die wat saakmaak weet

Ons liefde vir mekaar

Te veel om te meet Continue reading

Leeg…

13 Jan

Die leegvoel oomblikke

Kop hang, skouers sak

Uitgetap en sonder moed Continue reading

Skoenlappers

7 Jan

Skoenlappers
Prentjie mooi
Hul sweef deur die lug Continue reading

Vertroue

5 Jan

Die stil tye

Die skielike alleen oomblikke

Dit is wanneer dit my vang

Die verlede en al my keuses

Ek is in my siel in bang Continue reading

Deur jou vingers…

16 Aug

Jy, in die huis van haat verdwaal.
Daar’s ‘n prys om te betaal.
Soek jy bang in ‘n donker gang, waar die lig deur die luike val
. Continue reading

Hand van vriendskap

14 Aug

wonderlike verskynsel

die hele konsep van emosies deel

jou hart uit te praat

sonder om die ander te verveel Continue reading

die prys…

4 Aug

‘n nuwe toekoms blink

soms helder

dán duister Continue reading

Sy sorg en liefde

4 Aug

Rus in stille geduld en laat God jou gebed verhoor,

en gee jouself volkome aan sy sorg en liefde oor, Continue reading

Altyd Gewonder

4 Aug

Altyd gewonder, hoe loof die sterre

Altyd gevra, hoe prys die maan? Continue reading

Boerius: Die hartklop van die velde

28 Jul

Sondela

 

 

 

 

 

 

 

Hoor jy die wekroep wat die berge ons bied?
Ken jy die stem van die vlaktes se lied,
hoor jy die koorsang van wind oor die gras,
die vaalbos se klaaglied oor dae wat was. Continue reading

Wildehart man

24 Jul

Aan my wildehart man…

Onder 'n boom

 

 

 

 

 

 

 

 

Wildehart man

Onthou jy,
onthou jy hoe lief was jy
vir My jy in jou kleinseuntjie dae

Continue reading

Onbeheersde, onvoorwaardelike liefde

10 Jun

God is lief vir jou

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hy het gesê dat ek nooit sal wees

‘n silhouette wat hy sou wou hê.

Ek het vorm verander en myself herskep,

die meisie wat ek was het ek gou vergeet. Continue reading

Die fout…

9 Jun

Ek het jou lief,

maar dit is nie die fout nie.

Die manier waarop ek jou wou liefhê, Continue reading

Tyd…

25 Mei

tyd

 

 

 

 

 

 

 

ek was rustig in myself

gelukkig in my alleenheid

en toe is daar jy

onverwags en onbeplan

en nou wens ek dat jy in my lewe kan bly Continue reading

nou

23 Mei

son liefde

 

 

 

 

 

 

 

kwaad

 

vir myself

vir jou

vir die lewe

ons omstandighede

ons verlede

vir die situasie waarin ons is Continue reading

Pappa Vader

22 Mei

alleen

 

 

 

 

 

 

 

Pappa Vader

ek voel vannaand alleen en hartseer

dit voel asof ek geen beheer het

absoluut geen sê

oor wat in my lewe gebeur Continue reading

Keuses – annerman

22 Mei

Ek het hierdie raakgelees vandag en dit beskryf 100% hoe ek soms voel… geniet dit!

 

Eenkeer in jou lewe verloor jy iemand
Nie omdat jy wil nie
Maar omdat jy moet
Verlore, vir altyd!
Continue reading

Ek is verlief…

21 Mei

ek is verlief

 

 

 

 

 

 

ek is verlief…

op my beste vriend

my sielsgenoot

my alyd-daar

in vreugde en in nood Continue reading

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 637 other followers