Gedigte

One Response to “Gedigte”

  1. Bertus Januarie 3, 2013 at 6:03 vm #

    Ek vind myself…
    in die ongerepte blik van jou pragtige blou oë,
    want ek glo in jou Jeaninetjie
    Net soos jy is, ja onvoorwaardelik
    Waar my blydskap en seer
    so styf langs mekaar gaan sit

    Ek smelt voor jou
    En wens dit kan ewig hou
    Ja ewig net saam met jou
    So gelukkig soos
    ‘n vark in Palistiena
    So is ek saam met jou

    Maar wanneer jy by my is
    Lyk alles sommer anders.
    Jy laat my lag en tussen deur
    Sien ek in die blik van jou oe
    Soms wat jy dink.

    Jou oe kry ‘n ander uitdrukking
    Een wat diep weg raak in beelde
    En figure, en dan skielik helder hulle weer op.
    En glimlag en praat jy asof jy nog altyd daar was.
    So vind ek myself in jou

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: