Vriendin

Onskuldig…en tog ook skuldig

Jy kyk na my

My asem snak hier in my binneste

Want jy sien nie jou oë soos ek hulle sien nie

Daardie oë vertel ‘n storie wat ons kan wees

Daardie oë, die mooiste in die hele wêreld

‘n Tiener is jy, groeiend, onervare

Maar iewers skuil daar steeds ietsie

van ‘n meisietjie diep binne jou

Hoe troebel daardie oë op hierdie oomblik,

ek wens ek kan help,

verwarring daaruit neem.

Al die seer wat ek sien hoort nie daar nie,

want daardie oë is die mooiste in die hele wêreld

Daardie oë behoort aan my vriendin

-John-Louis Whitehead-

12 Responses to “Vriendin”

  1. hans November 16, 2012 at 8:47 nm #

    ek hou baie van wat ek hier lees ek stuur als graag aan al my vriende en vriendinne

  2. sonja Julie 29, 2014 at 10:50 vm #

    Stuur my mooi gedagtes asb

    • hx Augustus 15, 2014 at 12:36 nm #

      Goeie dag Sonja. Jy kan click op “follow blog” en jy sal elke keer ‘n email kry van wat ek post. Groete, Hx

      • Lizelle November 12, 2014 at 3:00 nm #

        Ek soek raat as iemant my kan help asb

      • hx November 17, 2014 at 1:45 nm #

        Hoe kan ek help? Hx

  3. chante morkel Februarie 25, 2015 at 2:36 nm #

    dt is n lifelike gedig

  4. izette April 23, 2015 at 4:49 nm #

    Ek is mal oor jou gedig. Dis regtig mooi.

    • hx Mei 27, 2015 at 3:15 nm #

      Baie dankie Hx

  5. domenique breedt Junie 23, 2015 at 5:17 nm #

    hallo die gedig is baie mooi ek hou baie daar van . ek sal daar van hou om nog van jou vriendskap gedigte te lees.

  6. domenique breedt Junie 23, 2015 at 5:24 nm #

    baie dankie jou gedig het my gehelp om my #1 selfie die waarheid te se dat ek nooit haar had nie ; -)

  7. jaci Julie 19, 2015 at 6:22 vm #

    More ek is mal oor jou gdigte maar jy het niks vir n ma of pa of broers of seuns of oumas en oupas nie?
    So ja hoop ek hoor van jou .

    Lek sondag v jou
    Grte Jaci

    • hx September 5, 2015 at 9:52 vm #

      Hi Jaci. Ek skryf maar soos my hert voel en ek moet erken dat ek die laaste tyd min tyd gemaak het vir skryf. Sal dit probeer regstel. Hx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: