Mooi Teksverse

Spreuke 21:21

“Wie na reg en liefde strewe,

aan hom word ‘n vol lewe en eer geskenk”

 

Spreuke 23:4

“Moet jou nie afsloof om ryk te word nie,

en moenie jou sin vir waardes verloor nie”

4 Responses to “Mooi Teksverse”

  1. Bianca September 8, 2013 at 7:46 nm #

    Dis so pragtig en inspirasievol

  2. zelda Maart 13, 2014 at 7:22 vm #

    Ag ek soek mooi worde vir iemand wat ek baie van hou

    • hx Maart 13, 2014 at 8:16 vm #

      Hi Zelda. Is julle in ‘n verhouding?

  3. Ancois Junie 17, 2015 at 7:20 nm #

    Awww is dit al? Ai ekt my nou lekker gereed gemaak vir baie teksverse. Baie mooi en dankie! :)….Is daar nie dalk iets oor vrouwees nie? Net spesiaal vir ons.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: