Inspirasie

-Psalm 18:3-

“Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,

my God, my rots, by Wie ek skuil,

my skild en sterk verlosser,

my veilige vesting.”

 

-Spreuke 3:5-

“Vertrou volkome op die Here

en moenie op jou eie insigte staat maak nie”

 

-Psalm 34:8-

Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.

Die engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien

en red hulle”

 

-Hebreers 10:36-

“ Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen

en te ontvang wat Hy beloof het”

-Romeine 8:37-

“ Maar in al hierdie dinge is ons meer as

oorwinnaars deur Hom wat ons lief het”

 

-Psalm 147:3-

“ Hy genees die gebrokenes van hart,

en heel hulle wonde”

 

-Psalm 112:4-

“Hy is genadig, barmhartig en regverdig”

 

-Psalm 16:8-

“Ek het die Here altyd by my,

omdat Hy by my is sal ek nie struikel nie”

 

-Spreuke 30:5-

“Elke belofte van God is betroubaar.

Hy beskerm die wat by Hom skuil”

 

-Psalm 5:12-

“U beskerm die wat U naam liefhet,

en hulle juig oor U”

 

-Psalm 7:11-

“God wat die opregtes help is my Beskermer”

 

-Psalm 75:11-

“Ek sal die mag van die goddeloses verpletter,

maar die regverdige ophef”

 

-Psalm 140:13-

“die Here behartig die saak van die hulpeloses,

Hy sorg vir die res van die arme”

 

-Psalm 44:8-

“Want dit is U wat ons oorwinning oor ons teenstanders gegee het”

 

-Psalm 103:6-

“Die Here laat geregtigheid en reg geskied

aan almal wat verdruk word”

 

 

 

-Psalm 131:2-

“Ek het rus en kalmte gevind.

Soos ‘n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het”

 

-Spreuke 3:5-

“Vertrou volkome op die Here

en moenie op jou eie insigte staat maak nie”

 

-Psalm 34:8-

“Die Here het my gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.

Die Engel van die Here slaan sy laer rondom die wat die Here dien,

En red hulle”

 

-1 Samuel 2:10-

“Die Here spreek reg tot by die eindes van die aarde,

Hy verleen krag, Hy gee sterkte”

 

-Psalm 16:5-

“Here, U is my lewe, U sorg vir my.

Wat ek ontvang, kom van U af”

 

-Prediker 3-

-Elke ding het sy vaste tyd-

 

 

4 Responses to “Inspirasie”

  1. vantjie November 16, 2010 at 10:13 vm #

    Hi is jy op facebook

    • hx November 17, 2010 at 6:50 vm #

      Hi

      Ek het net ‘ n persoonlike fb profiel, en ek het glad nie fb friende wat ek nie persoonlik ken nie, jammer.

      Ek hoop jy geniet my blog!!

      Lekker dag

      • Ekhardt November 19, 2010 at 6:58 vm #

        Dis n baie hartroerende gedig..ek is mal oor jou blog.Is amper elke dag daar om te lees..HUGE FAN

  2. Shellie Januarie 26, 2016 at 7:46 vm #

    Eks so bly ek het op hierdie pragtige versies afgekom, soms soek mens ietsie om iemand op te beur – baie, baie dankie!!! Shellie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: