Tag Archives: moed hou

Vitamiene vir die siel

17 Nov

Ons almal het vitamiene nodig in ons liggaam, al is party belangriker as ander.


Vitamiene A;
vir Aanmoediging en Inspirasie vir elke dag.

Vitamiene B;
vir Blydskap, smile so nou en dan vir iemand! Lees voort