Tag Archives: vertroue gebreek

Die hond

21 Mar

Vertroue.

Dit het altyd so maklik gekom

Van kleins af

Almal en alles vertrou

Niemand sou my seermaak nie

Ek was naief

Tot ‘n hond my die eerste keer byt. Lees voort