Tag Archives: gedig vir ‘n vriendin

My vriendin

26 Mar

Twee vriendinne

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

dankie vir die luister

die saam praat

saam huil

vir al jou goeie raad

Lees voort

Soms wonder ‘n mens waar kom vrouens vandaan

23 Feb

Goddelike vrou

Verder het die Here God gesê: “Dit is nie

 goed dat die mens

 alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak

wat hom kan help,

 sy gelyke.” Genesis 2:18

Het jy al ooit daaraan gedink dat jy,

vrou, die hoogtepunt van

 God se skeppingswerk is? Jy is heel

 aan die einde geskape Lees voort