Tag Archives: liefdes gedig

Liefde met eerste oogopslag

9 Jun

jy…met jou stem, selfvertroue en glimlag

jy was vir my onverklaarlik onweerstaanbaar

selfs op daardie eerste dag Lees voort

Jy…net jy

1 Aug

Jy hou my op die regte pad
Jy laat kyk my Op
Jy het God in jou hart Lees voort

My hart of my lyf?

18 Jan

Weggesteek vir die wêreld

Tog die wat saakmaak weet

Ons liefde vir mekaar

Te veel om te meet Lees voort

Weggesluit…

15 Apr

toegesluite emosies

mond gesnoer

gedagtes verban Lees voort

sal jy vir my baklei?

12 Apr

die oomblik as ek aan jou dink

gaan ek na ‘n ander wêreld

‘n wêreld waar jy ook lief is vir my Lees voort

Jy…

9 Mar

liefde

Onverstaanbaar, hierdie gevoel in my

hoe werk jou verstand

wat gaan aan in jou hart

is jy teen my liefde bestand?

Lees voort